WIE ONS IS

ONTMOET DIE BESTUUR

Synergy Psychological Services is gestig deur Drs Andri Burger en Annemarike de Beer. Hulle passie is om sterktes te ontgin terwyl areas van ontwikkeling aangespreek word ten einde optimale ontwikkeling van elke individu te verseker.

ONS BENADERING

Die

Synergy Psychological Services span bestaan uit geregistreerde sielkundiges wat hulle toespits op die effektiewe bestuur van probleme, sowel as optimale geleentheidsontwikkeling.

Uitnemendheid en integriteit vorm die hoeksteen van Synergy Psychological Services se holistiese en geÏntegreerde benadering tot dienslewering.

comment32.png KOSTES

Synergy Psychological Services aanvaar kontant of kaart betalings en kan ook namens jou by die mediese fonds eis.